Aldi, 28
Klerksdorp, North West, South Africa
About Me:
Ek is n baie sosiale en groot buitelewe mens, maar hou ook van stil en rustige dae by die huis.
Ek is n gebore plaas kind.
Ek is mal oor die natuur, diere, visvang, jag, perdry ens..
Ek is n kind van die Here.
Ek hou daarvan om deel te wees van als en almal.
Ek is n baie opregte, lojale en eerlike mens.
As ek iemand lief het, het ek hom lief met my hele hart. Ek hou nie van voorgee en aansit nie.
Oop vir nuwe geselskap, vriendskap of dalk meer.
Looking For:
Ek is opsoek na n regte man, nie n verfynde stads japie nie.
Moet lus wees vir die lewe.
Moet hou van jag, visvang, perdry ens..
Iemand wat hou van uitdagings en om nuwe dinge te probeer.
Kind van die Here.
Eerlike, lojale persoon, wat enige iets sal doen om die lewe so lekker as moontlik te maak.
Is opsoek na geselskap, vriendskap of dalk meer.
Info:
Appearance:
Work & Profession:
Life Style:
Join Now to find love in:
North West: Klerksdorp, Stilfontein, Orkney, Potchefstroom, Bothaville, Vredefort, Klerksdorp Central, Adamayview, Alabama, Collerville